Afrikaans Bible

1 KRONIEKE 2

1 KRONIEKE

Return to Index

Chapter 3

1

Dit was die seuns van Dawid wat vir hom in Hebron gebore is: die eersgeborene Amnon, by Ah¡noam, uit J¡sreël; die tweede Daniël, by Ab¡gail, uit Karmel;

2

die derde Absalom, die seun van M „ga, die dogter van T lmai, die koning van G‚sur; die vierde Adonia, die seun van Haggit;

3

die vyfde Sef tja, by Ab¡tal; die sesde J¡tream, by sy vrou Egla.

4

Ses is vir hom in Hebron gebore waar hy sewe jaar en ses maande geregeer het; en drie en dertig jaar het hy in Jerusalem geregeer.

5

En die volgende is vir hom in Jerusalem gebore: S¡mea en Sobab en Natan en S lomo, vier by Bat-Sua, die dogter van Ammiël.

6

Verder Jibhar en Elis ma en Elif‚let

7

en Noga en Nefeg, en J fia

8

en Elis ma en ljada en Elif‚let, nege --

9

almal seuns van Dawid, behalwe die seuns van die byvroue; en Tamar was hulle suster.

10

En die seun van Salomo was Reh beam; sy seun was Ab¡a; sy seun was Asa; sy seun was Josafat;

11

sy seun was Joram; sy seun was Ah sia; sy seun was Joas;

12

sy seun was Am sia; sy seun was As rja; sy seun was Jotam;

13

sy seun was Agas; sy seun was Hisk¡a; sy seun was Manasse;

14

sy seun was Amon; sy seun was Jos¡a.

15

En die seuns van Jos¡a was: die eersgeborene Johanan, die tweede Jojakim, die derde Sedek¡a, die vierde Sallum.

16

En die seuns van Jojakim was: Jegonja, sy seun, Sedek¡a, sy seun.

17

En die seuns van Jegonja was Assir; sy seun was Se ltiël;

18

verder Malk¡ram en Ped ja en Senassar, Jek mja, Hosama en Ned bja.

19

En die seuns van Ped ja was Serubb bel en S¡me‹; en die seuns van Serubb bel was: Mesullam en Han nja; en S‚lomit was hulle suster;

20

en H suba en Ohel en Ber‚gja en Has dja, Jusab-Hesed, vyf.

21

En die seuns van Han nja was Pel tja, sy seun was Jesaja, sy seun was Ref ja, sy seun was Arnan, sy seun was Ob dja, sy seun was Seg nja.

22

En die seuns van Seg nja was Sem ja; en die seuns van Sem ja was: Hattus en J¡geal en Bar¡ag en Ne rja en Safat, ses;

23

en die seuns van Ne rja was: Eljoënai en Hisk¡a en Asr¡kam, drie;

24

en die seuns van Eljoënai was: Hod wja en Elj sib en Pel ja en Akkub en Johanan en Del ja en An ni, sewe.

1 KRONIEKE 4

 

 

 

Please Click the Ads.

Clicking the Ads helps us to keep this free Bible website open for everyone.

Thanks!

 

 

 

HTMLBible Software - Public Domain Software by johnhurt.com

 


Other Items are Available At These Sites: